Juan Boucher NUWE ALBUM @ The Buffalo, Bloemfontein

Fri Nov 7, 19:30 - Fri Nov 7, 22:00

The Buffalo, Bloemfontein

ABOUT

JUAN BOUCHER – DIS PRESIES WAT LIEFDE DOEN

’n Nuwe klank. Dieselfde hart.


Juan Boucher keer terug met sy mees rou en eerlike werk tot dusver – Dis presies wat liefde doen. En die aanhangers stem saam: die album het direk na sy vrystelling na die #1 plek op die Apple Music Afrikaans Charts gespring — en hou steeds daardie topposisie vas. ??

Luister hier: https://ffm.to/36b0cc3256134669ba8878b93a675542


Hierdie album is nie net 'n versameling liedjies nie – dis 'n liefdesbrief aan die lewensreis: van eerste vonke tot die diep besef van blywende liefde. Juan se kenmerkende growwe stem ontmoet ’n vars klanklandskap met 80’s-geïnspireerde kitaarlae, synth textures en eerlike lirieke wat diep sny.


Verwag ’n vertoning vol energie, emosie en eerlikheid – want dis presies wat liefde doen.

DIRECTIONS

Juan Boucher NUWE ALBUM @ The Buffalo, Bloemfontein
The Buffalo, Bloemfontein
Plot 23, Kellys View, Bloemfontein, 9301
Get Directions