Family friendly

Jakkals woorde met Jak J Brits

Sun Jun 29, 12:30 - Sun Jun 29, 13:30

Wilge-Teater

ABOUT

Dit is Woordkonsert tyd as deel van Afrikaans se 100ste verjaardag makietie viering! Kom woon n intieme lied en gedigte vertoning by in Pretoria by Die Wilge Teater. Dis nie n opperse show nie, dis een van ontspan en uitspan! 70 min program. Geskik vir oud en jonk. Veilige parkering. Met bekroonde liedjieskrywer en digter, Jak J. Brits. Daar sal voorraad te koop wees van sy jongste digbundel; n Hemelse vrees vir water...

DIRECTIONS

Jakkals woorde met Jak J Brits
Wilge-Teater
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0041
Get Directions