Family friendly

Stapstories met Visit Stellenbosch

Mon Oct 13, 08:30 - Mon Oct 13, 14:30

Vertrek vanaf Ou Bethlehemplaas, Rooistraat, Kylemore

ABOUT

Aangebied deur Visit Stellenbosch


Stap saam met die skrywer en radio-omroeper Sophia van Taak van Weg! en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem-roete en in die Banhoek-bewarea en verken die natuurskoon. Goeie wyn en heerlike kos is ingesluit.


Vertrek vanaf Ou Bethlehem-plaas, Rooistraat, Kylemore

LEEFSTYL: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Stapstories met Visit Stellenbosch
Vertrek vanaf Ou Bethlehemplaas, Rooistraat, Kylemore
1 Rooi St, Kylemore, 7600, South Africa
Get Directions