Family friendly
Aandwandelinge
Tue Oct 14, 18:00 - Tue Oct 14, 18:50
VOC Kruithuis
ABOUT
Pietman Retief neem feesgangers namens die Stellenbosch-museum op ’n lieflike aandwandeling deur die middedorp. Soos hy deelnemers deur die bekende strate begelei, gesels hy oor die geskiedenis van die historiese geboue en vertel interessante staaltjies oor die dorp. Bring gemaklike stapskoene en ’n trui.
Vertrek vanaf die VOC Kruithuis regoor Die Braak.