Family friendly

Stemme uit die verlede: Musiek van die engele of die “ménestrels”

Sun Oct 12, 14:15 - Sun Oct 12, 15:30

Moederkerk

ABOUT

Kom word deel van die boeiende verhaal wat strek van die Middeleeue tot in die twintigste eeu – toegelig met vertellings, foto’s, opnames, orrelspel, samesang en solo’s deur Cecile-Murray-Louw en Carlo Louw. Dr. Diederick Basson (orrelis en NGK-argiefbestuurder) en dr. Isabel Murray (argiefnavorser) span saam om ’n hart-, kop- en saamsingervaring te skep.

DISKOERS: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Stemme uit die verlede: Musiek van die engele of die “ménestrels”
Moederkerk
2 Drostdy Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions