Geskiedenisdag: Dagkaartjie
Mon Oct 13, 10:00 - Mon Oct 13, 14:00
EasyEquities Skrywerskamer
ABOUT
Die geskiedenis is nooit werklik iets van die verlede nie. Daar is baie oor die huidige tydsgreep te leer deur terug te kyk. Vanjaar bied ons die eerste keer ’n geskiedenisdag aan waar diegene wat die waarde van nadink oor die verlede kan insien, kan luister na skrywers wat hulle in die geskiedenis verdiep.
Bespreek vir al vier sessies, of woon individuele sessies by waaroor jy spesifiek nuuskierig is.
***
History is never only something of the past. There is much to learn about the present by reflecting on what has gone before. For the first time, we are presenting a History Day, where those who recognize the value of reflecting on the past can come and listen to writers who immerse themselves in history.
Book for all four sessions, or attend individual sessions that spark your particular interest.