Family friendly
Ateljeebesoeke: Marinda du Toit
Tue Oct 14, 10:00 - Fri Oct 17, 13:00
Middelstraat 2
ABOUT
Marinda gebruik optelgoed soos hout, plastiek, metaal, draad, papier en tekstiel om karakters te skep wat lyk soos die mense wat sy sien – hul postuur, manier van stap én energie. Die voorwerpe en materiaal vorm die riglyn om intuïtief figuurtjies of collages te maak. Die geskiedenis van die materiaal en die samestelling daarvan vestig ’n nuwe narratief vir die voorwerpe én die kunswerk.
VISUELLE KUNS: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM
BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES
DIRECTIONS
Ateljeebesoeke: Marinda du Toit
Middelstraat 2
2 Middel St, Pniel, 7681, South Africa
Get Directions