Dag van poësie: Overshare
Sun Oct 12, 17:30 - Sun Oct 12, 18:30
EasyEquities Skrywerskamer
ABOUT
What is it about the safe space of a poem that makes poets often share just a little bit too much? (Is it because everyone tells them that no one reads poetry anyway? Is it because certain experiences demand to become poems? Is it because sometimes that is what poetry is: an artful form of oversharing?) A number of contemporary poets bring humour and modern-day experiences to confessional poetry, with lively results.
***
Wat is dit aan die veilige ruimte van ’n gedig wat maak dat digters dikwels net ’n klein bietjie té veel deel? (Is dit omdat almal vir hulle sê niemand lees gedigte nie? Is dit omdat daar sekere ervarings is wat daarop aandring om gedigte te word? Is dit omdat dit soms is wat poësie is: ’n gekunstelde vorm van overshare?) ’n Klompie kontemporêre digters bring humor en eietydse ervarings na belydenis poësie – met rumoerige resultate.