Family friendly
Aan tafel met Nataniël: Bloei + Blom
Thu Oct 16, 12:00 - Fri Oct 17, 14:00
Lanzerac Wine Estate
ABOUT
Aangebied deur Bloudruk Media
Bloei + Blom is ’n viering van Afrikaans en 200+ mense wat in die taal lewe. Kom luister oor ’n heerlike middagete hoe Nataniël (met die hulp van Ingeborg Pelser en Elmari Rautenbach) aan dié feestelike publikasie gestalte gegee het. Diane de Beer vra die kaalkop ikoon uit oor die bekendes, berugtes en besieldes wat die beste van Afrikaans verteenwoordig. ’n Welkomdrankie en tweegang-middagete met ’n glas wyn plus ’n ekspemplaar van die boek (ter waarde van R850) is by die prys ingesluit.
SKRYWERSFEES: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM
BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES
DIRECTIONS
Aan tafel met Nataniël: Bloei + Blom
Lanzerac Wine Estate
Lanzerac Wine Estate, Lanzerac Rd, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions