Musiekkonsert ten bate van Geluksoord
Sat Aug 23, 11:00 - Sat Aug 23, 18:00
NG Stellenbosch-Welgelegen
ABOUT
Geluksoord bied 'n wonderlike Musiekaand aan wat beloof om die Winterkoue te verdryf.
Kom deel in die luistergenot van vier uitsonderlike musiekgroepe, op
- Saterdag, 23 Augustus om 11:00
- By die NG Kerk Welgelegen
- Buitekringweg 6, Stellenbosch
Die groepe wat optree is:
- Viva Cantare van Stellenbosch
- Die Papier Family Band van Franschhoek
- Oakdene Mannekoor van Wellington
- Kaapstad Camerata
Daar sal ook sop en sjerrie bedien word!
DIRECTIONS
Musiekkonsert ten bate van Geluksoord
NG Stellenbosch-Welgelegen
6 Buitekring Rd, Dalsig, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions