Family friendly
Neem deel: Oggendkoffie en (lees)stof tot nadenke
Tue Oct 14, 09:00 - Tue Oct 14, 09:45
Die Khaya
ABOUT
Daar is boeke wat ’n mens laat voel, boeke wat jou laat lag en boeke wat jou ewig bybly. Maar die beste boeke is dié wat jou laat dínk: Hulle lig jou in, daag jou uit en herprogrammeer jou brein woord vir woord. Die skrywer en filosoof Azille Coetzee praat met Bibi Slippers oor die boeke wat haar denke help vorm het, haar van ander oogpunte oortuig het, en waaroor sy nie kan ophou dink nie.
SKRYWERSFEES: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM
BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES
DIRECTIONS
Neem deel: Oggendkoffie en (lees)stof tot nadenke
Die Khaya
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions