Family friendly

Vannie wal, Af.

Wed Oct 15, 20:00 - Sat Oct 18, 21:20

Spier Ouditorium

ABOUT

Met Angelo Bergh, Dean Smith


Lover’s Lane in Stellenbosch is die enigste plek waar Adam, ’n eerstejaar, en Jethro, wat met sy meestersgraad besig is, veilig voel teen ’n onregverdige wêreld. Hier deel hulle gesteelde oomblikke in mekaar se arms. Maar die liefde en vertroosting wat hulle in die mees romantiese plekkie in die studentedorp vind, word getoets wanneer geheime en leuens kop uitsteek.


Regisseur Amelda Brand

Skrywer Mikyall Harris


’n Suidoosterfees NATi Jong Sterre-produksie, moontlik gemaak deur NATi, die Jakes Gerwel-stigting en Kunstekaap

SPIER TONEEL: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Vannie wal, Af.
Spier Ouditorium
R310 Baden Powell Dr, Stellenbosch, 7603, South Africa
Get Directions