Family friendly
Kleurglasvensters van die Moederkerk
Sun Oct 12, 11:30 - Sun Oct 19, 12:30
Moederkerk
ABOUT
Oor son en sterre, duiwe en druiwe, visse en vlamme, windpomp en weerlig, kandelaar en kers – watter verhaal fluister die vensters? Die kleurglasvensters van die Stellenbosse Moederkerk is kunswerke wat ryk is aan simbole. Zorada Temmingh se blik op die simboliek in die vensters ontsluit verrassende interpretasiemoontlikhede – veel meer as dié wat opgeskryf is sedert die installasie van die eerste vensters ongeveer 50 jaar gelede. Kom stap saam van venster tot venster en ontdek ’n diepte van betekenis en inspirasie.
LEEFSTYL: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM
BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES
DIRECTIONS
Kleurglasvensters van die Moederkerk
Moederkerk
2 Drostdy Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions