Family friendly

Moederkerk-orrelweek: Arnold Miller

Thu Oct 16, 13:15 - Thu Oct 16, 13:45

Moederkerk

ABOUT

Miller is ‘n nuweling by die Orrelweek. Sy indrukwekkende program bestaan uit vier Offertoires van Michel Corrette, Théodore Dubois, Louis Vierne en Gervais-François Couperin, asook die Finale uit die 6de Simfonie van Charles-Marie Widor. Miller is orrelis van die Nuwe Apostoliese kerk De Kuilen.


Koördineerder Zorada Temmingh

Ondersteun deur die Moederkerk Stellenbosch


***


Miller is a newcomer to Organ Week. His impressive programme consists of four Offertoires by composers Corrette, Dubois, Vierne and GF Couperin, as well as the Finale from Widor’s 6th Symphony. Miller is the organist at the New Apostolic Church De Kuilen.


Coordinator Zorada Temmingh

Supported by Moederkerk Stellenbosch

KLASSIEKE MUSIEK: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Moederkerk-orrelweek: Arnold Miller
Moederkerk
2 Drostdy Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions