Family friendly
Een vir my baby!
Sat Oct 11, 20:00 - Fri Oct 17, 14:55
Spier Ouditorium
ABOUT
Met André Terblanché, Karli Heine
Die ouskoolse speurder Jan Brand moet die jazzsangeres Alia Vry ondervra nadat haar man, Henkie Uiwe, vermoor is, maar een drankie word gou ’n paar en een liedjie vinnig drie. In hierdie maltrapverhoogavontuur kry klassieke jazztreffers ’n nuwe baadjie en word stories blitsig gespin in ’n kroegie wat met veel meer as net grondboontjies en goedkoop whisky op die rak spog.
Regisseur en skrywer Dean Balie
’n Suidoosterfees 21-produksie, ontwikkel deur die Toyota Stellenbosch Woordfees
SPIER TONEEL: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM
BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES
DIRECTIONS
Een vir my baby!
Spier Ouditorium
R310 Baden Powell Dr, Stellenbosch, 7603, South Africa
Get Directions