Family friendly

Valiant Swart: Anderkant die donker vallei

Sun Oct 12, 19:00 - Sun Oct 12, 20:30

HMS Bloemhof Sentrum

ABOUT

Dis vanjaar 25 jaar sedert Valiant Swart se ikoniese album Deur die donker vallei uitgereik is. Ter herdenking daarvan het die album onlangs op viniel die lig gesien. By die Woordfees word dit gevier met ’n konsert waarin die oorspronklike orkeslede van die album gaan speel: Schalk Joubert, Albert Frost en Simon Orange. Die konsert word opgedra aan die ontslape tromspeler Vernon Swart, wat ook die ikoniese kunswerk vir die albumomslag geskilder het. Die manne gaan dans en sing… en die kitare laat huil soos in die óú dae!

KONTEMP MUSIEK: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Valiant Swart: Anderkant die donker vallei
HMS Bloemhof Sentrum
Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600
Get Directions