Family friendly

Dag van poësie: In sy element

Sun Oct 12, 11:30 - Sun Oct 12, 12:30

EasyEquities Skrywerskamer

ABOUT

Aangebied deur Human & Rousseau, Protea Boekhuis


Gilbert Gibson maak ná ’n dekade sy terugkeer tot die literêre toneel met vloei/stof, ’n bundel waarin hy met taal en vorm speel om vervreemding teweeg te bring. Herman Wasserman debuteer as digter met Waterman, ’n toeganklike, innemende bundel waarin die digter in soepel, gevoelige taal sy persoonlike ervarings verwoord én in gesprek tree met digters wat hom voorafgegaan het. Gibson praat met Louise Viljoen oor vloeibaarheid, water en die ander elemente wat die twee bundels in gemeen het, en lees ook voor, en ons speel klankopnames van voorlesings deur Wasserman.

SKRYWERSFEES: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Dag van poësie: In sy element
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions