Family friendly
Marion Monroe
Sat Oct 18, 12:00 - Sat Oct 18, 13:05
HMS Bloemhof Sentrum
ABOUT
Met Marion Holm
“What’s in a name? That which we call a rose by any other name would smell just as sweet,” skryf William Shakespeare. Is Marion Holm dus steeds Marion Holm, al noem mense haar Nicole Holm? Bly Marion ’n vrou, al noem mense haar meneer? Wat maak Marion Marion? Wat maak jou jy? Kom kry die antwoorde in Marion Monroe maar wees gewaarsku: Dit is nie ’n tragedie nie, net ’n komedie.
Vervaardiger Handyminds
Regisseur Chris Vorster
Skrywers Marion Holm en Chris Vorster