Family friendly

Mike Bolhuis: Valskermbataljon-verhale

Sat Oct 18, 13:00 - Sat Oct 18, 14:00

EasyEquities Skrywerskamer

ABOUT

Aangebied deur Naledi


Hulle het deur die lug getuimel en op die grond geveg, die hitte van die aksie beleef en die kameraadskap leer ken wat slegs deur gedeelde pyn, vasbyt en verlies gesmee kan word. In Valskermbataljonverhale deel die private speurder Mike Bolhuis die ware stories van regte parabats – rou en eerlike vertellings wat wys hoe dit was om een van dié elite groep soldate te wees. Piet Croucamp vra vir Mike en sy mede parabat Lieb Liebenberg uit oor die gevare wat hulle beleef het, en help om die valskermsoldate se stories lewe te gee.

SKRYWERSFEES: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Mike Bolhuis: Valskermbataljon-verhale
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions