Family friendly

Neem deel: De(e)lulu

Sat Oct 18, 22:00 - Sun Oct 19, 00:00

EasyEquities Skrywerskamer

ABOUT

Sedert 2023 is die hutsmerk #delulu al meer as 5 miljard keer op TikTok gebruik. Dit verwys na die geloof dat jy jou eie lot met die mag van jou wilskrag kan bepaal. Moenie terughou nie, kom deel in die delulu by ’n literêre partytjie om die bekendstelling van die Woordfees se Overshare-zine te vier. Trek ’n uitrusting aan wat ’n bietjie meer as gewoonlik verklap, en ontbloot jou siel op die dansvloer. Deel jou hartsgeheime of jou bier met like-minded mense en fluister jou belydenis in ’n ontvanklike oor of oor die mikrofoon. Dierbaar maak musiek en ons deel zines uit.

SKRYWERSFEES: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Neem deel: De(e)lulu
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions