Family friendly
Comrades-legende: Louis Massyn
Wed Oct 15, 11:30 - Wed Oct 15, 12:30
EasyEquities Skrywerskamer
ABOUT
Louis Massyn het in Junie vanjaar die eerste mens geword wat die moordende Comrades marathon 50 keer voltooi het. In 403: The Louis Massyn Story vertel Francois van Zyl die storie van dié legendariese man in resiesnommer 403, en oor die pyn, uitdagings en uiteindelike triomf van meer as vyf dekades op die teerpad. Carel Nolte van EasyEquities en ’n lid van die Comrades-direksie, gesels met Louis en Francois oor die boek, en oor Louis se loopbaan as langafstandatleet en wat hom gedryf het om dié rekord op te stel.
SKRYWERSFEES: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM
BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES
DIRECTIONS
Comrades-legende: Louis Massyn
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions