Boesman en Lena
Wed Oct 15, 14:30 - Sun Oct 19, 15:40
Idasvallei Primêr
ABOUT
Met Veronique Jephtas, Brendon Daniels, Tshamano Sebe
Boesman en Lena is twee hawelose randfigure: uitgelewer aan mekaar, die elemente en ’n politieke bestel wat hulle nie ag nie. Athol Fugard se ikoniese stuk bied ’n boeiende blik op die kompleksiteit van verhoudings en maatskaplike ongeregtigheid. Dit is ook ’n viering van die krag en weerbaarheid van die menslike psige, en ons universele behoefte aan hoop, meelewing en menslikheid. ’n Gepaste huldiging aan Suid-Afrika se grootste dramaturg wat vroeër vanjaar oorlede is.
Regisseur Christo Davids
Skrywer Athol Fugard
Vertaler Vinette Ebrahim
Produksiebestuurder Nwabisa Plaatjies
’n Ko-produksie deur Momentum Aardklop en Toyota Stellenbosch Woordfees, ondersteun deur NATi, Festival Enterprise Catalyst (FEC) in samewerking met die Jobs Fund
Geen o.13 T, G, V