GAT
Sat Oct 11, 19:00 - Sun Oct 12, 19:50
Libertas Farm
ABOUT
Met Esmé Marthinus, Miché van Wyk (akteurs), Jaime-Lee Hine, Georgia Julies, Manon-Lee Saal, Keeanu Samuels, Jered Adonis (dansers)
Gat is ’n rou en kragtige dans- en teaterproduksie deur Byron Klassen en die Garage Dance Ensemble. Op ’n bakkie vol gebede reis die groep deur emosies van swaarkry tot vreugde en gee gestalte aan hul gemeenskap se stories. Met beweging, teks, klank en elemente van die aarde bied hulle ’n ritueel van skepping en vernietiging, geboorte en dood – ’n eerlike huldeblyk aan die geheue en veerkrag van ’n stukkende maar lewenskragtige gemeenskap.
Vervaardiger Garage Dance Ensemble
Regisseur en choreograaf Byron Klassen
Skrywers Esmé Marthinus, Miché van Wyk
***
With Esmé Marthinus, Miché van Wyk (actors), Jaime-Lee Hine, Georgia Julies, Manon-Lee Saal, Keeanu Samuels, Jered Adonis (dancers)
GAT is a powerful dance-theatre work by Byron Klassen and Garage Dance Ensemble. Traveling on a battered bakkie, the cast embarks on an emotional journey through movement and text, uncovering the soul of a struggling community. With striking innovation, the ensemble weaves a ritual of sound, motion, earth, and water—tracing cycles of creation, destruction, birth, and death. This evocative performance honours stories held by the land, offering a deeply resonant reflection on memory, resilience, and collective identity.
Producer Garage Dance Ensemble
Director and Choreographer Byron Klassen
Writers Esmé Marthinus, Miché van Wyk