'n Begin
Thu Oct 16, 13:00 - Sat Oct 18, 22:00
Idasvallei Primêr
ABOUT
Met Cintaine Schutte, Carel Nel
Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas. Die plek is ’n gemors en hulle ook… David Eldridge se skerpsinninge toneelstuk is ’n teer ondersoek van moderne verhoudings met twee effe verloopte mense wat aan die einde van ’n partytjie uitreik na mekaar. Dié stuk – sowel komies as aangrypend – vra vrae oor wedersydse eensaamheid, konneksie, menslikheid en intimiteit.
Regisseur Tinarie van Wyk Loots
Vervaardiger Cintaine Schutte
Skrywer David Eldridge
Vertaler Nico Scheepers
Beligtingsontwerp en verhoogbestuur Lize-Marie Wait
’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi
Geen o.16 (T)