Rheinberger Winterkonsert 2025

Sat Jun 21, 14:30 - Sat Jun 21, 16:00

NG Kempton- Kruin

ABOUT

Rheinberger Chamber Choir presents an afternoon of choir singing where we are joined by Vocalise Fellowship Choir, Laerskool Kruinsig Seniorkoor and Laerskool Kruinsig Juniorkoor for choir singing to warm your hearts. Come and join us for an afternoon filled with wonderful harmonies, rhythms and a love of music.


Rheinberger Kamerkoor bied 'n winterkonsert aan waarby Vocalise Fellowship Koor, Laerskool Kruinsig Seniorkoor en Laerskool Kruinsig Juniorkoor by ons aansluit vir 'n middag van koorsang om julle harte warm te laat klop. Sluit gerus by ons aan vir 'n konsert gevul met wonderlike harmoniëe, ritmes en liefde vir musiek.

DIRECTIONS

Rheinberger Winterkonsert 2025
NG Kempton- Kruin
30 Fiskaal St, Glen marais, Kempton Park, 1619, South Africa
Get Directions