FREE OPTIONS
Family friendly

Maak 'n Wens - Kinderteater

Fri Jul 18, 11:00 - Sat Jul 19, 12:00

Lemon Jack Teater

ABOUT

Lekker vakansie KINDERTEATER vermaak!!!

Die Lelike Eendjie & Swart Skaap Maak 'n WENS.

Lelik en Swart probeer elke moontlike manier om 'n wens te maak, van 'n wensbeentjie trek, Lotto speel, verjaardagkersies uitblaas, selfs die pot goud aan die einde van die reënboog en 'n aantreklike padda by 'n wensdammetjie laat steeds veel te wense. Hulle leer dat elke mens (of eend of skaap) sy eie "Genie" is...

Kom lag, dans en droom saam met ons!


** En as jy kan, bring 'n ou of nuwe speelding of boek saam wat ons kan skenk om 'n behoeftige kindjie se speelgoedWENS te kan help waar maak!


MOENIE DIT MISLOOP NIE! ONS HET SLEGS TWEE VERTONINGS.


Kinders is welkom om voor op die vloer (voor die verhoog) te sit om die aksie van naby te beleef.

DIRECTIONS

Maak 'n Wens - Kinderteater
Lemon Jack Teater
276 Poole Ave, Raslouw AH, Centurion, 0157
Get Directions