Family friendly
Amira Willighagen in Concert
Sun Aug 3, 14:00 - Sun Aug 3, 15:30
Hervormde Kerk Randburg
ABOUT
Kom beleef 'n middag van hemelse musiek met die internasionaal bekroonde sopraan, Amira Willighagen, by die Randburg Hervormde Kerk! Met haar engelstem en indrukwekkende repertoire beloof hierdie uitvoering om jou siel te roer en jou hart te vul met vreugde. Moenie hierdie unieke geleentheid misloop om een van Suid-Afrika se grootste jong talente lewendig te hoor nie. Bring familie en vriende saam vir 'n onvergeetlike musiek middag in 'n pragtige en inspirerende omgewing.
Skakel gerus die kerk kantoor vir meer inligting:
DIRECTIONS
Amira Willighagen in Concert
Hervormde Kerk Randburg
1 Kerk Ave, Ferndale, Randburg, 2194
Get Directions