Vlam & Vesel Fees Aberdeen
Sat Aug 9, 00:00 - Sun Aug 10, 00:00
48 Cathcart St
ABOUT
Volledige Fees kaartjie:
Hierdie kaartjie gee jou toegang tot ALLES wat die fees bied!
* Kies tussen die Boere-ontbyt met gassprekers oor bokhaar, Angorabokke en boerdery of Vroue ontbyt met gasspreker Theresa de Vries
* Volledige toegang tot die feesgronde en dagaktiwiteite
* Ingang tot die energieke JANJANJAN-vertoning
* ’n Heerlike spitbraai-aandete
* En om die dag perfek af te sluit – ’n lekker skuurdans met goeie musiek en groot geselligheid!
Dis plaaslewe op sy beste – moenie dit misloop nie!
DIRECTIONS
Vlam & Vesel Fees Aberdeen
48 Cathcart St
48 Cathcart St, Aberdeen, 6270, South Africa
Get Directions