Oppi Dorp Fees 2025
Fri Nov 28, 18:00 - Sat Nov 29, 23:00
Melkweg Pub & Grill (Bhs Rugby Klub)
ABOUT
Oppi Dorp Musiek Fees 2025 Is 'n Plaaslike Fees Wat Jaarliks Gehou Word In Bronkhorstspruit (Gauteng)
Die Fees Bestaan Uit Verskeie Stalletjies, 'n Biertuin, Kompetisies, Stalletjies, Kinder Vermaak, 'n Karnavaal En Twalf Suid Afrikaanse Kunstenaars Op Die Verhoog.
Afrikaanse Kunstenaars By Die Oppi Dorp Fees 2025 Is: Gerhard Steyn / Juanita Du Plessis / Nicholis Louw / Irene-Louise Van Wyk / Ivan Roux / Jennifer Zamudio / Ray Dylan / Scallywag / Arno Jordaan / Klipwerf Boereorkes / Henru & Schwabie / Droomsindroom
Elke Jaar Kies Ons Een Of Meer Organisasies (NPO's) Wat Die Fondse Regtig Nodig Het Om 'n Bestaan Te Maak Om Ons Gemeenskap Te Help, En Hierdie Jaar Is Dit Ten Bate Van Wetnose Animal Rescue Centre & Rhinotrack NPC
Wetnose: https://www.facebook.com/WetNoseARC/
Rhinotrack: https://www.facebook.com/rhinotrack/
Hierdie Jaar Word Die Oppi Dorp Fees Gehou Op Bronkhorstspruit Rugby Klub Se Velde By...
Venue: Melkweg Pub & Grill (Bhs Rugby Klub)
Fisiese Adres: 32 Olifant Crescent, Bester, Bronkhorstspruit, 1020
Google Maps Link: https://maps.app.goo.gl/ub7SNV8CdmW77HVLA
Datum: 28 - 29 November 2025
Vir Meer Inligting Kontak:
Navrae: [email protected]
Kunstenaars: [email protected]
Stalletjies: [email protected]
Kaartjies: [email protected]
Webtuiste: www.oppidorpfees.co.za
Fees Organiseerder:
JJ van Staden (Hannes)
Cell: 0714498104
E-mail: [email protected]
Moenie Hierdie Jaar Se Fees Misloop Nie!!