Tue Jul 22, 10:00 - Tue Jul 22, 12:00
The Venue
Dawie Roodt, bekende ekonoom, gesels as gas van Futurum Akademie op 22 Julie 2025 om 10:00 by The Venue in Hartswater oor die Ekonomie en Beleggings. Moet dit nie misloop nie!