No under 18s

DF Malan Class of 2005 Reunion

Sat Aug 16, 17:30 - Sat Aug 16, 23:00

Col'Cacchio Willowbridge

ABOUT

Ons nooi die DF Malan Klas van 2005 hartlik uit na ons 20 jaar reunie op Saterdag 16 Augustus.


Die jaarlikse interskole vind plaas by Hoerskool Bellville waar die hele gesin welkom is om te ondersteun.


Om 16:00 sal daar 'n skooltoer wees by Hoerskool DF Malan wat gevolg word deur die amptelike reunie funksie.


Die kaartjieverkope is spesifiek vir die amptelike reunie funksie by Col'Cacchio Willowbridge om 17:00 vir 17:30.

Kaartjies beloop R400 per persoon wat kos en 'n verwelkomingsdrankie insluit.

Ongelukkig is kinders nie welkom by die formele funksie nie. Jou eggenoot is baie welkom sou jy jou eggenoot wil saamnooi.


Sien uit om weer op te vang en saam te kuier!



DIRECTIONS

DF Malan Class of 2005 Reunion
Col'Cacchio Willowbridge
Shop 39, Willowbridge Shopping Centre, Carl Cronje Dr, Bellville Park, Cape Town, 7530, South Africa
Get Directions