No under 16s

Groepswoeps 2.0

Sun Jun 22, 15:00 - Sun Jun 22, 20:00

Wilge-Teater

ABOUT

Groepswoep 2.0- 4 tonele vir die prys van een!

Hierdie jaar se groepswoeps is 'n versameling van nuutgeskrewe tweeman stukke, wat die innerlike werking van verhoudings tussen mans en vrouens oopkraak, ontbloot en ondersoek.

Met tekste deur Robert Kruger, Armand Rossouw en Imarie Oberholzer.

Met spelers Minke Marais, Vian Singleton, Dante Elliot, Liza du Plessis, Robert Kruger, Blue de Wet en Imarie Oberholzer.

DIRECTIONS

Groepswoeps 2.0
Wilge-Teater
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0041
Get Directions