Family friendly

Bestelling van Revolusie T-hemde

Wed Jun 4, 00:00 - Thu Jun 12, 09:00

Oosterlig

ABOUT

Revolusie T-hemde

Ons harte is vol oor wat God tydens ons Revolusie Konferensie doen!

Die gesprekke, die gebede, die oomblikke van waarheid en teenwoordigheid.


Hierdie T-hemde is ’n herinnering aan hierdie tyd van community — nie net 'n item nie,

maar ’n simbool van iets wat begin beweeg het in ons gemeenskap, in ons harte, in ons land.


Indien jy graag 'n Revolusie T-hemp wil hê, is jy welkom om hier te bestel.

Ons dra dit saam, as herinnering aan die Revolusie wat reeds aan die gang is.

DIRECTIONS

Bestelling van Revolusie T-hemde
Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions