Family friendly
Die Vyftigers
Tue Oct 14, 20:00 - Thu Oct 16, 14:50
The Daisy Jones Bar
ABOUT
Met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen, Abel Kraamsaal
’n Klomp talentvolle manne vier in 2025 hul eie 50 jaar om die son – presies die helfte so oud soos ons geliefde Moedertaal. Maak jou reg vir vier kunstenaars met vier stories wat saamkom op een verhoog vir ’n aand van rou, eerlike musiek en om sin te maak van die laaste 100 jaar van taal en die laaste 50 jaar van lewe.