Family friendly
Uniondale, Leentjiesklip en Hillbrow: Stories met wysies
Mon Oct 13, 17:30 - Mon Oct 13, 19:00
Drostdy-teater
ABOUT
Met Koos van der Merwe
Spookstories, plaasstories, stadstories. Party stories móét net wysies kry. In hierdie konsert, wat by die Woordfees debuteer, gee Koos van der Merwe vir Uniondale se spook die wysie wat sy moet kry. Ook ander stories kry wysies, sommige vrolik, sommige hartseer – soos die storie van Leentjie van Leentjiesklip. En natuurlik is daarook die warm wysies van die liefde. Akoesties, poëties en Afrikaans.
KONTEMP MUSIEK: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM
BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES
DIRECTIONS
Uniondale, Leentjiesklip en Hillbrow: Stories met wysies
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions