Family friendly

Coffee Snobs: Die reis

Fri Oct 17, 16:00 - Fri Oct 17, 17:10

The Daisy Jones Bar

ABOUT

Met Vernette Wessels (stem en kitaar), Marius Wessels (baskitaar), Charlie Botha (stem en kitaar), Gavin Young (tromme)


In Januarie 2025 het Laurika Rauch aangekondig sy tree finaal uit die musiekbedryf. Sy laat egter ’n skatkis vol van die mooiste musiek en herinneringe na. Die groep Coffee Snobs neem jou op ’n musikale reis met oorspronklike verwerkings van Laurika se mooiste treffers. Liedjies soos “Kinders van die wind”, “Blouberg se strand” en “Vier seisoene kind” trek ’n nuwe baadjie aan, maar behou die essensie van die musiek waarvoor ons almal so lief geword het.


Musiekregisseur Vernette Wessels

KONTEMP MUSIEK: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Coffee Snobs: Die reis
The Daisy Jones Bar
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
Get Directions