Skop, skiet en donner
Wed Oct 15, 12:00 - Wed Oct 15, 13:10
Standard Bank Endler
ABOUT
Met Nina Schumann, Megan-Geoffrey Prins
Een klavier is ’n verstommende masjien. Twee klaviere is ’n heerlike kakofonie. Sit Nina Schumann en Megan-Geoffrey Prins agter die klaviere en die resultaat gee nuwe betekenis aan “skop, skiet en donner”! Met dié produksie – die eerste vollengte-uitvoering deur die klavierduo – vier hulle hul loopbane wat al jare lank verweef is.
With Nina Schumann, Megan-Geoffrey Prins
One piano is a wondrous machine, two pianos are a delicious cacophony. Put Nina Schumann and Megan-Geofffey Prins behind two pianos and the result can best be described as “Skop, skiet en donner”! This production is a celebration of the close connection between the two in their first full recital as a piano duo.