Family friendly

Grommels

Sat Oct 11, 09:30 - Sun Oct 12, 11:10

Drostdy-teater

ABOUT

Met Angelique Filter, Robert Hindley


’n Groot grys muur omhels ’n klein grys wêreld. Kleur is net ’n herinnering, ’n droom. Hier woon Geelgrommel en Blougrommel – die laaste kleure oor. Toe kom daar ’n dag wat nie soos elke gewone grommerige grommeldag lyk nie... Wat gebeur as teenoorgesteldes mekaar vind? En wat wag agter daardie muur? Kom saam op ’n speelse avontuur en ontdek hoe die natuur se kleure binne ons almal kan groei.


Wenner van ’n Kanna vir Beste Aanbieding in Kinderteater


Vervaardiger Angelique Filter, Robert Hindley

Regisseurs en skrywers Angelique Filter, Robert Hindley

Fasiliteerder Amelda Brand


’n Vrystaat Kunstefees-produksie

KINDERFEES: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Grommels
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions