Family friendly
Baljaar: SA Hits
Sun Oct 12, 19:30 - Sun Oct 12, 20:50
Drostdy-teater
ABOUT
Met Cornèl Engelbrecht (klavier), Franco Engelbrecht (klawerbord), Dylan Tabisher (baskitaar), Stuart Martin (tromme), Joshua America (kitaar), Kerwin Albertus (saxofoon), Samuel Carelse (tromboon), Henco Bester (saxofoon)
Ons vier Mzansi se ryk en kleurvolle musiekerfenis met klawers, blasers, snare en klinkende simbale. Kom baljaar saam met Cornèl Engelbrecht (klavier) en sy pelle, wat elkeen ’n verrassing of twee uit die mou gaan pluk. Maak jou gereed vir bekende treffers wat jy óf jou ma sal herken, en wat is ’n partytjie sonder verrassings?
Regisseur Cornèl Engelbrecht
KONTEMP MUSIEK: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM
BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES
DIRECTIONS
Baljaar: SA Hits
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions