Family friendly

Joshlin: Meer as 'n naam

Sat Oct 11, 17:30 - Mon Oct 13, 18:30

Renish Girls' High

ABOUT

Met Bronwyn Damon, Chriswill Kotze, Janru Steenkamp, Mahlatse Molubi, Maundrey Jantjies, Michael Ruzvidzo, Ronald Theron, Rehane Abrahams en Kay Smith


Die blougroenoog kind is weg. Die kind verdwyn in die donker van ’n land wat haar versaak het. In die skaamte van gemeenskappe wat wegkyk. Die kind wat huil onder geweld, wat skuil in die skadu van onreg, wat leef in die gewete van ’n samelewing... Die kind is nie dood nie. Die kind is weg. Verrys in ons gemeenskappe, roep uit op ons selfone en spook in die gange van ons parlement. En wag op die antwoord: Waar is ons geregtigheid?


Regisseur Kanya Viljoen en Byron Klassen

Ontwikkel deur die geselskap Byron Klassen & Jason Jacobs

Skrywer Herschelle Benjamin

Moontlik gemaak deur die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA)

Aangebied met ondersteuning van Tribuo en die Proscenium-dramakompetisie

SPIER TONEEL: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Joshlin: Meer as 'n naam
Renish Girls' High
10 Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions