Oesie meense
Sun Oct 19, 11:00 - Sun Oct 19, 12:00
Fismer
ABOUT
Met Danneline Ramsden, Reynard Karsten
Oesie meense is eg en enig in hul soort. Ons mense se stories is kleurvol en inmekaar geweef soos ’n lappieskombers. Ons stories vul mekaar aan. Kom geniet oorspronklike Namakwalandse stories en musiek langs die vuur saam met Danneline Ramsden en Reynard Karsten.
Regisseur Jeremeo le Cordeur
Skrywer Danneline Ramsden
Musiek Reynard Karsten
SPIER TONEEL: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM
BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES
DIRECTIONS
Oesie meense
Fismer
JS Marais, Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7599, South Africa
Get Directions