Die olifant

Tue Oct 14, 09:30 - Wed Oct 15, 15:35

Adam Small-laboratorium (A)

ABOUT

Met Petrus du Preez, André Gerber, Antoni Schonken, Jeanne-Marié Koekemoer, Kelly April, Lisa Kukard, Mila Sobolewski, Signe Pietersen


’n Direkteur van ’n dieretuin plaas sy eie ambisies bo die welsyn van sy diere wanneer hy ’n vals olifant van rubber skep om geld te spaar. ’n Swaan word weens openbare dronkenskap afgedank uit sy pos by die munisipale park. ’n Leeu weier om die Christene in die arena te eet – nie omdat hy vir hulle omgee nie, maar omdat hy vermoed hulle gaan binnekort aan die bewind wees. ’n Wêreld van absurde burokrasie, arrogansie en die komiese nagevolge van misplaaste besluite.


Vervaardiger Skepkamer

Regisseur, ontwerp en poppe Elana-Marié Snyman

Skrywers André Gerber, Elana-Marié Snyman, na Slawomir Mrozek

Oorspronklike musiek en musiekregisseur Antoni Schonken

Beligtingsontwerp Rudolph van Jaarsveld

Verhoogbestuur Enrique de Villiers

Choreografie Mila Sobolewski


In samewerking met die Universiteit Stellenbosch Dramadepartement


OB

SPIER TONEEL: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Die olifant
Adam Small-laboratorium (A)
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions