Family friendly

Koringkriek Toneelfees 2025

Tue Jun 24, 17:00 - Tue Jun 24, 21:30

Swartland Laerskool

ABOUT

Koringkriek Toneelfees 2025


Laerskool Swartland bied met trots vir die eerste keer die Koringkriek Toneelfees aan – ’n opwindende "pre-season" toneelgeleentheid om jong akteurs voor te berei vir groter feeste. Ons sien uit na die vyf stukke wat vir die eerste keer die lig sien tydens hierdie vertonings.


Bekende beoordelaars verskaf waardevolle terugvoer, wat dit ’n unieke leerervaring maak.


Dis ’n viering van talent, selfvertroue en spanwerk. Kom sien hoe môre se sterre vandag skitter!

DIRECTIONS

Koringkriek Toneelfees 2025
Swartland Laerskool
Get Directions