Family friendly

Skuilkrans Padkafee

Fri Jun 20, 16:00 - Fri Jun 20, 19:00

Skuilkrans NG Gemeente

ABOUT

Skuilkrans NG Gemeente hou op 20 Junie 2025 'n Padkafee met heerlike wegneem-etes. Jy is welkom om ook by die kerk te eet en kuier.

Wat is lekkerder op 'n Vrydagaand, as om 'n heerlike ete op pad huis toe na werk by die kerk op te laai?

Bobotie en rys, vetkoek en maalvleis of net 'n skoon vetkoek met stroop. Boereworsrolle, of indien die kinders lus is vir iets kleiner, 'n "hotdog" met 'n weense worsie. Sluit die ete af met iets soet - 'n heerlike sjokolade "brownie" vir net R10, by die Padkafee te koop.

DIRECTIONS

Skuilkrans Padkafee
Skuilkrans NG Gemeente
Jan Alberts Ave, Val-De-Grace, Pretoria, 0184
Get Directions