No under 19s

'Een Helse Berg' - Simonsberg, Eendrag & Helshoogte Ou-Manne: Rugby & Kuier in London

Sat Jun 28, 15:00 - Sat Jun 28, 19:00

The Wandle

ABOUT

(English follows after the Afrikaans)


Ons nooi jou graag uit na 'n spesiale byeenkoms vir die ou manne van drie ikoniese koshuise – Simonsberg, Eendrag en Helshoogte – hier in Londen!


Datum: Saterdag 28 Junie 2025

Plek: The Wandle, 332 Garratt Ln, London SW18 4EJ

Tyd: 15:00

Koste: £15 verbintenisfooi (drankies en happies ingesluit)

(Die verbintenisfooi word in Suid-Afrikaanse Rand gehef aangesien ons kaartjiediens in Suid-Afrika gebaseer is)


Ferdi van Dyk, Alumni-deelname Bestuurder van die Universiteit Stellenbosch, wat 'n Eendrag-alumnus is en tans as waarnemende koshuishoof van Simonsberg dien, kom kuier in die VK – en as een van ons eie in die stad is, is dit mos die perfekte kans vir 'n behoorlike kuier! Wat dit nóg beter maak, is dat die Springbokke daardie dag teen die Barbarians speel!


Ons het 'n paar tafels by The Wandle in Wandsworth bespreek, met 'n grootskerm sodat ons die wedstryd behoorlik kan geniet – in ware Suid-Afrikaanse styl.


Jou verbintenisfooi sluit drankies en happies in; enigiets anders sal vir jou eie rekening wees.


Plekke is beperk, so bespreek asseblief jou plek vandag nog – dit werk op 'n eerste-kom-eerste-bedien basis.


Kom sluit by ons aan vir ’n middag van rugby, koshuisstories en herontmoetings met mede-Maties en vriendelike koshuismededingers.


Ons sien uit daarna om saam ’n glasie te lig!


Matie-groete

Darryn Havenga

Direkteur: Alumni vir die Globale Noorde

Universiteit Stellenbosch


Ondersteun deur:

Eendrag-koshuis • Simonsberg-bond • Helshoogte Old Boys


(English)


We're excited to invite you to a special get-together for the ou manne of three legendary koshuiseSimonsberg, Eendrag and Helshoogte – right here in London!


Date: Saturday 28 June 2025

Venue: The Wandle, 332 Garratt Ln, London SW18 4EJ

Time: From 15:00 onwards

Cost: £15 commitment fee (drinks and snacks included)

(The commitment fee is billed in South African Rands as our ticket service is based in SA)


Ferdi van Dyk, Alumni Participation Manager at Stellenbosch University – an Eendrag alumnus and current acting Residence Head of Simonsberg – will be visiting the UK. And when one of our own is in town, it's the perfect time for a proper kuier! Even better – it's the day the Springboks take on the Barbarians!


We've secured some tables at The Wandle in Wandsworth, with a big screen to enjoy the match in true South African style.


Your commitment fee covers drinks and snacks. Any other items will be at your own cost.


Places are limited, so secure your place today – bookings are on a first-come, first-served basis.


Join us for an afternoon of rugby, residence stories, and reconnecting with fellow Maties and friendly residence rivals.


We can't wait to raise a glass with you!


Matie regards


Darryn Havenga

Global North Alumni Director

Stellenbosch University


Supported by:

Eendrag Residence • Simonsberg Bond • Helshoogte Old Boys


SPOTIFY

DIRECTIONS

'Een Helse Berg' - Simonsberg, Eendrag & Helshoogte Ou-Manne: Rugby & Kuier in London
The Wandle
Get Directions