Family friendly

Tall Trees Praatjie

Thu Jul 24, 18:00 - Thu Jul 24, 21:00

Oase Gemeente

ABOUT

TALL TREES

Kom leer wie JY regtig is!


Voel jy soms soos n alien in jou eie huis of voel dit of jy ‘n alien in jou huis het?Wonder jy hoekom jy en jou geliefdes mekaar nie altyd verstaan nie?


Kom ontdek jou temperament en leer hoe om ander beter te verstaan deur die Tall Trees.


Of jy nou n Palmboom, Roosboom, Sierboom of Denneboom is jy gaan soveel leer oor jouself en die mense om jou!


Moet dit nie misloop nie dit gaan ‘n insiggewende en prettige aand wees!


DIRECTIONS

Tall Trees Praatjie
Oase Gemeente
2 Margaretha Prinsloo St, Klerksdorp Central, Klerksdorp, 2570, South Africa
Get Directions