Family friendly
Nedbank Neutfees 2025
Sat Jun 21, 09:00 - Sat Jun 21, 16:00
Plaas Sewenster, Groblershoop
ABOUT
Brunch-in-die-boord met Dawie Roodt
Kom leer en kuier saam met ons in die hartjie van pekanneutland in 'n 30 jaar oue pekanneutboord!
'n Geleentheid vir boere om te kom luister na insiggewende praatjies en gesprekke deur Dawie Roodt, Nedbank en SAPPA rondom die Pekkanneut bedryf.
Daar is ook opwindende demonstrasies van moderne tegnologie, tegnieke en implemente in die pekanneut industrie.
Kom geniet 'n verskeidenheid stalletjies, daar is iets vir almal!
DIRECTIONS
Nedbank Neutfees 2025
Plaas Sewenster, Groblershoop
6VF7+JF Groblershoop, South Africa
Get Directions