Family friendly

Dozi Live @ Stables

Sun Oct 12, 13:00 - Sun Oct 12, 19:00

The Stables Stilbaai

ABOUT

Kom en geniet n vertoning by Stables saam met die legende Dozi.

Treffers oor die jare en nog vele meer.

Bring die hele gesin vir n dag vol heerlike kos en musiek


Geen Eie Verversings - Kroeg/Kos Beskikbaar by die Venue

Geen Wapens/Verbode Middels

Kinders onder 16 - Ingang Verniet


Unreserved Seating


DIRECTIONS

Dozi Live @ Stables
The Stables Stilbaai
220 Main Rd, Still Bay East, Still Bay, 6674
Get Directions