Zaan Sonnekus [STRIPPED-DOWN & AKOESTIES] - LIVE by Daisy Jones Bar, Stellenbosch
Sun Jun 22, 13:00 - Sun Jun 22, 18:00
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
ABOUT
Zaan Sonnekus kom kuier vir die eerste keer by Daisy Jones Bar in Stellenbosch! Kom geniet 'n onvergeetlike middagvertoning saam met Zaan Sonnekus waar hy op 'n intieme vertoning stories gaan deel agter sy bekende liedjies en lirieke.
Kom geniet die rou stripped-down weergawe van Zaan Sonnekus se musiek en liriek en cheers n ‘n lekker bier saam Zaan in sy verjaarsdag week.
'n Sunday Funday wag vir jou, kry jou kaartjies slegs vir R150.
Moontlik gemaak te danke aan Stella Artois.
Datum: Sondag, 22 Junie 2025
Plek: Daisy Jones Bar, Stellenbosch (Summerhill Wines, R44)
Met: Zaan Sonnekus
Tyd: Deure maak 13h00 oop / show begin 16h00
Prys: R150
Kaartjies: https://qkt.io/hxKvTS
Important information:
No under-18s allowed.
Right of admission reserved.
Daisy Jones has a full bar and kitchen, so come early to enjoy the picturesque Winelands views.
For any further queries, get in touch with Daisy Jones via WhatsApp at 064 968 2015