Family friendly

BLOM vir liefdadigheid

Sat Jul 5, 09:00 - Sat Jul 5, 13:00

Pico-Gro (Pty) Ltd

ABOUT

Mammas, Leoni van Schalkwyk, 'n deelnemer van Ster Status, nooi jul hartelik uit om saam te kom kuier op ‘n inspirerende oggend tussen die blomme. Kom geniet ‘n blommetoer, maak jou eie blommekroon en geniet ‘n heerlike ligte middagete saam.


Maureen Visser van Babynastix gesels met ons oor die belangrikheid van kinderontwikkeling en Hendrien van der Bijl, verhoudings terapeut, gaan gesels oor die unieke uitdagings en vreugdes van mammaskap binne die huwelik.


Alle fondse wat ingesamel word gaan vir liefdadigheid.


Veilige kinder toesig en vermaak word voorsien.

DIRECTIONS

BLOM vir liefdadigheid
Pico-Gro (Pty) Ltd
Get Directions